Skip to content Skip to navigation

Connexions

You are here: Home » Content » Sake rakende gemeenskapsregte en persoonlike voorkeure

Navigation

Lenses

What is a lens?

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

This content is ...

In these lenses

  • GETSenPhaseLO display tagshide tags

    This module is included inLens: Siyavula: Life Orientation (Gr. 7-9)
    By: Siyavula

    Review Status: In Review

    Click the "GETSenPhaseLO" link to see all content selected in this lens.

    Click the tag icon tag icon to display tags associated with this content.

Recently Viewed

This feature requires Javascript to be enabled.

Tags

(What is a tag?)

These tags come from the endorsement, affiliation, and other lenses that include this content.
 

Sake rakende gemeenskapsregte en persoonlike voorkeure

Module by: Siyavula Uploaders. E-mail the author

LEWENSORIËNTERING

Graad 9

GOEIE GESONDHEID EN SOSIALE ONTWIKKELING

Module 25

SAKE RAKENDE GEMEENSKAPSREGTE EN PERSOONLIKE VOORKEURE

Aktiwiteit 1:

Leerders debatteer oor sake rakende gemeenskapsregte en persoonlike voorkeure [LU 2.1]

Leerders word in groepe van 5 – 7 verdeel en hou ‘n georganiseerde “optog” om oor ‘n sekere saak te betoog.

Onthou:

  • Dit is belangrik dat die regte prosedure gevolg word.
  • Konsensus moet bereik word oor die saak waaroor betoog word.
  • Toestemming van die skoolhoof moet verkry word vir so ‘n optog.
  • Hou die optog op die skoolgrond – verkieslik met die medewete van die ouers om misverstande te voorkom.

‘n Betoging word eers gehou wanneer alle moontlike pogings tot onderhandeling misluk het.

Stap 1

Elke groep kies ‘n onderwerp waaroor hulle wil betoog. Probeer hou by positiewe onderwerpe wat die groter gemeenskap betrek, bv. daarstelling van meer geld vir staatshospitale of die beskikbaarstel van antiretrovirale middels vir verkragtingslagoffers.

Stap 2

Bespreek die onderwerp met mekaar en probeer die belangrikste kwessies rondom die saak uitlig.

Elke groeplid maak nou ‘n plakkaat waarop hy/sy ‘n slagspreuk (slogan) skryf.

Kies ‘n gemeenskaplike en gepaste bykomstigheid bv. ‘n blou T-hemp of sonbril wat alle betogers moet dra.

Skep ‘n slagspreuk of kreet wat julle almal saam kan skree of sing.

Besluit oor hoe julle gaan loop in die optog: bv. marsjeer, toi-toi of loop en hande vashou.

Beplan ‘n roete vir die optog.

Stel ‘n petisie op wat julle netjies op ‘n brief uitskryf of tik en almal onderteken en oorhandig dit aan die einde van die optog aan ‘n belangrike persoon, bv. die skoolhoof.

Assessering

Table 1
Leeruitkomstes(LUs)
 
LU 1
GESONDHEIDS-BEVORDERING Die leerder is in staat om ingeligte besluite oor persoonlike, gemeenskaps- en omgewingsgesondheid te neem.
Assesseringstandaarde(ASe)
 
Dit word bewys as die leerder:
1.1 die invloed van ekologiese, sosiale, ekonomiese, kulturele en politieke faktore op eie persoonlike keuse van dieet illustreer en evalueer;
1.2 ‘n omgewingsgesondheidsprogram ontwikkel en implementeer;
1.4 hulpbronne oor gesondheidsinligting, gesondheidsdienste en ‘n verskeidenheid moontlikhede vir behandeling, insluitend MIV/VIGS, krities evalueer;
1.5 maniere bespreek om insigte toe te pas wat as gevolg van deelname aan ‘n aktiwiteit met betrekking tot nasionale gesondheids- of ‘n veiligheidsbevorderingsprogram verwerf is.
LU 2
Sosiale OntwikkelingDie leerder is in staat om begrip van en toewyding aan grondwetlike regte en sosiale verantwoordelikhede, asook begrip vir diverse kulture en gelowe te toon.
Assesseringstandaarde(ASe)
 
Dit word bewys as die leerder:
2.1 vraagstukke met betrekking tot burgerregte en persoonlike keuses debatteer;
2.2 verslag doen oor deelname aan of die beplanning van die plaaslike viering van ‘n nasionale dag;
2.3 sosiale verhoudings in ‘n verskeidenheid situasies krities bespreek;
2.4 sake rakende diversiteit in Suid-Afrika en die aanmoediging van interkulturele begrip krities ondersoek;
2.5 oor verskeie gelowe se bydraes tot die bevordering van vrede nadink en bespreek.

Content actions

Download module as:

PDF | EPUB (?)

What is an EPUB file?

EPUB is an electronic book format that can be read on a variety of mobile devices.

Downloading to a reading device

For detailed instructions on how to download this content's EPUB to your specific device, click the "(?)" link.

| More downloads ...

Add module to:

My Favorites (?)

'My Favorites' is a special kind of lens which you can use to bookmark modules and collections. 'My Favorites' can only be seen by you, and collections saved in 'My Favorites' can remember the last module you were on. You need an account to use 'My Favorites'.

| A lens I own (?)

Definition of a lens

Lenses

A lens is a custom view of the content in the repository. You can think of it as a fancy kind of list that will let you see content through the eyes of organizations and people you trust.

What is in a lens?

Lens makers point to materials (modules and collections), creating a guide that includes their own comments and descriptive tags about the content.

Who can create a lens?

Any individual member, a community, or a respected organization.

What are tags? tag icon

Tags are descriptors added by lens makers to help label content, attaching a vocabulary that is meaningful in the context of the lens.

| External bookmarks